dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

  • Vrouebemagtiging / Women Empowerment
  • Jeug / Youth
  • Groepsorg / Group Care (Elderly)

Agtergrondinligting/Background information

Die 11 Christelik-Maatskaplike Rade in die Oos-Kaap is sedert 1944 deur die Ned, Geref. Kerk tot stand gebring en het sedertdien tot goed-gevestigde kinderbeskermingsorganisasies ontwikkel wat respek afdwing vir die maatskaplike dienste wat aan mense en gemeenskappe in nood gelewer word.
Die CMR verryk gesinslewe deur die liefde van Christus in aksie te wees.
Die CMR het ten doel om individue, gesinslede en gemeenskappe deur middel van maatskaplike dienste sodanig te bemagtig dat elkeen se funksionering tot sy / haar beste vermoë ontwikkel.
Hierdie dienste word in drie basiese programme gegroepeer, naamlik:

• Gesinsverryking
• Kinderbeskerming deur middel van statutêre dienste
• MIV / Vigs

Die C-M Rade:
1. Is geregistreerde welsynsorganisasies
2. Is geregistreerde nie-winsgewende organisasies (NPO)
3. Is nie-staatsorganisasies nie
4. Het eie Bestuursliggame en is eie regspersone
5. Is vrygestel van betaling van belasting
6. Is in gevolge van Artikel 18A van die Inkomstebelastingwet geregistreer, sodat donateurs belastingkorting kan ontvang op donasies
7. Het ’n goed gevestigde finansiële bestuurstelsel.

 

Christian Social Services (CSS) is a well-established and respected child protection organisation in the Eastern Cape Province,
which has been providing social and welfare services to communities in need since 1944. The eleven CSS offices provide accessible,
community-based developmental and counselling services to people in the Nelson Mandela Metropole (Port Elizabeth, Uitenhage and
Despatch), as well as East London; comprising 30 towns and 110 rural communities throughout the Eastern Cape.
The CSS enriches family life by being the love of Christ in action.

The aims of the CSS are to enrich family life and in doing so, empower individual family members to function to the best of their
abilities in all their roles.

The CSS’s…
1.    Are registered welfare organisations.
2.    Are registered as non-profit organisations. (NPC’s)
3.    Are non-governmental organisations.
4.    Have their own management bodies and are legal entities.
5.    Are exempt from the payment of taxes and duties.

6.         Are registered as section 18A organisations for tax deductions by donors.

7.         Have well established financial auditing systems.

 

Print Friendly, PDF & Email