• Vrouebemagtiging / Women Empowerment
  • Jeug / Youth
  • Groepsorg / Group Care (Elderly)

Christelik-Maatskaplike Rade

Welkom by die C-M Rade in Oos-Kaap.
Ons visie is om die Liefde van Jesus Christus in Aksie te wees.
Mense is skepsels van God en daarom belangrik om ondersteun te word, sodat elkeen tot sy beste potensiaal kan funksioneer. – Verskeie redes maak dit soms moeilik en daarom fokus die CMR om mense in nood by te staan in hulle maatskaplike funksionering.
Die C-M Rade is geregistreerde, nie-winsgewende welsynsorganisasies wat fokus op kinder- en gesinsbeskerming.

 

 

Print Friendly

Comments (3)

  • admin

    |

    Hierdie webtuiste is in aanbou. Kom kyk 16 Februarie 2012 na die vordering wat gemaak is.

    Reply

  • Alwyn

    |

    Hier word gevorder met die blad…veels geluk

    Reply

  • corne

    |

    Alwyn

    Dankie – Ook vir die hulp en geduld.

    Reply

Leave a comment